Leesplan inligting

Maak Wyse KeusesVoorbeeld

Making Wise Choices

DAG 2 VAN 4

Elke besluit wat jy neem sal jou affekteer, ten goede of ten slegte. As jy die beste besluit in 'n situasie neem, sal dinge vir jou beter wees. As jy 'n slegte keuse maak, sal dinge dikwels oor die langtermyn vir jou moeiliker wees.




Almal neem een of ander tyd slegte besluite. Wanneer ons dit egter doen, is dit belangrik dat ons nie weghardloop en onsself vir God wegsteek soos Adam en Eva in die tuin gedoen het nie. Ons moet met Hom verbind bly sodat Hy ons deur ons slegte besluite kan help.



In hierdie episode sien ons hoe Nicole voortgaan om onverstandige keuses te maak. Sy vertel leuens en kruip vir haar ma weg, wat skeiding in hulle verhouding veroorsaak.







Dag 1Dag 3

Aangaande hierdie leesplan

Making Wise Choices

Hierdie 4-dag leesplan vir die jeug verken wat die Skrif sê oor wysheid. Volg hierdie ontknoping van Nicole en haar broer Tate, wat op hulle eerste dag alleen by die huis, die slegte keuse maak om die bure se dogter, Kay...

More

Ons wil graag vir Switch, 'n bediening van Life.Church, bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asb.: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid