Leesplan inligting

VergifnisVoorbeeld

Forgiveness

DAG 3 VAN 4

Vergifnis  God wil hê dat jy in vrede leef, vreesloos, vol geloof, hoop en liefde, né? Hy wil nie hê dat jy angstig sal wees en vol woede nie. Skrifgedeeltes oor vergifnis leer jou hoe om 'n meer vergewensgesinde persoon te wees.



Die mens sê: Selfs al erken hy dat hy verkeerd is, is dit moeilik om hom te vergewe.



God sê: Vergewe vrylik. Weer en weer. Soos Ek. (Vgl Lukas 17:3-4).






Die mens sê: Hoe kan ek iemand vergewe wat nie eers weet dat dit wat hy doen verkeerd is nie?



God sê: Ek het hulle wat My gekruisig het vergewe. Hulle het ook nie geweet nie. (Vgl Lukas 23:34).






Die mens sê: Ek voel regtig gegrief teenoor hulle. Hulle was SO gemeen teenoor my.



God sê: Dit is altyd beter om vriendelik op te tree. Wees sterk. Soos Ek. (Vgl Efesiërs 4:32).


Dag 2Dag 4

Aangaande hierdie leesplan

Forgiveness

Vergifnis. Kom ons kyk na 'n paar Bybelverse. God wil hê dat jy in vrede leef, vreesloos, vol geloof, hoop en liefde, né? Hy wil nie hê dat jy angstig en vol woede sal wees nie. Skrifgedeeltes oor vergifnis leer jou hoe ...

More

Ons wil graag vir Memlok bedank wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://www.memlok.com/wp/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid