Leesplan inligting

Oorwinning oor Beproewings - 'n Studie van 1 & 2 PetrusVoorbeeld

Oorwinning oor Beproewings - 'n Studie van 1 & 2 Petrus

DAG 8 VAN 43




Oordenkingsvrae:

1. Wat is 'n paar maniere waarop jy jou fokus kan verskuif van die probleme van hierdie wêreld na die lewende hoop en ewige erfenis wat jy in Christus het?

2. Hoe kan jy jou huidige beproewings eerder sien as geleenthede om jou vertroue en/of verfyning te verdiep, om God toe te laat om jou meer na die gelykenis van Christus te vorm? Hoe kan hierdie perspektief die manier verander waarop jy die lewe se beproewings verduur en daarop reageer?

3. Hoe kan ons 'n lewe kweek wat afgesonderd en aan God toegewy is in ons daaglikse roetines? Hoe kan dit lyk?

4. Hoe kan jy begin om daagliks belydenis van sondes en dankbaarheid vir Christus se betaling vir jou sondes te beoefen?

5. Hoe kan jy jou daaglikse skedule en prioriteite aanpas om meer tyd in die Woord van God deur te bring en te belê in die dinge wat 'n blywende, ewige impak het?

Dag 7Dag 9

Aangaande hierdie leesplan

Oorwinning oor Beproewings - 'n Studie van 1 & 2 Petrus

Petrus was 'n passievolle en toegewyde dissipel, 'n "ooggetuie van die lyde van Christus." Hoewel hierdie twee briewe eeue gelede geskryf is, spreek dit steeds tot ons hedendaagse uitdagings en bied hoop. Dit is 'n onont...

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.lovegodgreatly.com/Afrikaans

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid