Leesplan inligting

Oorwinning oor Beproewings - 'n Studie van 1 & 2 PetrusVoorbeeld

Oorwinning oor Beproewings - 'n Studie van 1 & 2 Petrus

DAG 43 VAN 43




Oordenkingsvrae:

1. Hoe stel die wete dat God Noag en Lot uit hul gemeenskappe gered het, jou in jou huidige omstandighede gerus?

2. In watter areas van jou lewe voel jy die meeste in die versoeking om wêreldse winste bo God se waarhede te prioritiseer?

3. Was daar 'n tyd in jou lewe waar die versoeking van sonde bevrediging beloof het, maar jou net leeg en onvervuld laat voel het? Wat het jy gedurende hierdie seisoen oor God geleer?

4. Terwyl jy oor God se liefdevolle geduld nadink, hoe kan jy vandag laat saakmaak terwyl jy 'n hoopvolle afwagting op Jesus se wederkoms behou?

5. Hoe sal jy aktief op Jesus wag, groei in genade en jou hart voorberei vir sy wederkoms?

Dag 42

Aangaande hierdie leesplan

Oorwinning oor Beproewings - 'n Studie van 1 & 2 Petrus

Petrus was 'n passievolle en toegewyde dissipel, 'n "ooggetuie van die lyde van Christus." Hoewel hierdie twee briewe eeue gelede geskryf is, spreek dit steeds tot ons hedendaagse uitdagings en bied hoop. Dit is 'n onont...

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.lovegodgreatly.com/Afrikaans

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid