Leesplan inligting

Woorde waarvolgens om te leef — Craig GroeschelVoorbeeld

Words To Live By With Craig Groeschel

DAG 3 VAN 3

Bêre dit in jou hart



Teen hierdie tyd het jy reeds die negatiewe gedagtes neergeskryf wat jou denke oorheers en het jy geestelike waarhede ontdek wat spesifiek op jou lewe van toepassing is en daardie houvas kan vernietig. Deur bloot net die waarheid te ken, word die spanning verlig. Pastoor Craig het dit so gestel:



"Spanning gaan nie net oor dit wat jy moet doen nie — maar hoe jy dink oor dit wat jy moet doen."



Dit is ‘n verligting. Weet jy wat? Daar is ‘n manier om seker te maak dat jy altyd die waarheid voorop stel. Luister na die laaste stap van pastoor Craig.


Stap drie:
Dink weer aan die geestelike waarhede wat jy in stap twee ontdek het en maak dit jou eie. Ten slotte: bêre dit in jou hart deur dit daagliks te herhaal. Jy kan pastoor Craig se "Words To Live By" en ander voorbeelde by finds.life.church/words vind.

Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Words To Live By With Craig Groeschel

Jou gedagtes kan jou verhinder om die regte perspektief te sien, jou terneergedruk maak en jou leuens laat glo. Jou gedagtes kan ook opbouend wees! Craig Groeschel, senior pastoor van Life.Church, het 'n paar inspirerend...

More

Ons wil graag Pastoor Craig Groeschel en Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus http://craiggroeschel.com/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid