Leesplan inligting

Woorde waarvolgens om te leef — Craig GroeschelVoorbeeld

Words To Live By With Craig Groeschel

DAG 2 VAN 3

Net twee vrae



Ons vertrou jy het pastoor Craig se "Words to Live By" boodskap in stap een waardevol gevind. In sy boodskap het hy gesê:



“Ons oorheersende gedagtes bepaal die rigting van ons lewens.”



Hierdie woorde is nie net iets wat lekker op die oor val nie. Romeine 12:2 bevestig dat dit die verandering of vernuwing van ons denke is wat ons lewens verander. Hoe vernuwe ons ons denke? Ons moet strewe na nuwe insig. In vandag se video sal pastoor Craig jou help om nuwe insig te verkry deur net twee vrae te vra.


Stap Twee: Beantwoord die twee vrae hieronder biddend. Vir meer hulp aangaande geestelike waarhede, besoek finds.life.church/words


1.   Watter negatiewe gedagtes oorheers jou denke?


2.   Watter geestelike waarheid sal hierdie houvas vernietig?


Dag 1Dag 3

Aangaande hierdie leesplan

Words To Live By With Craig Groeschel

Jou gedagtes kan jou verhinder om die regte perspektief te sien, jou terneergedruk maak en jou leuens laat glo. Jou gedagtes kan ook opbouend wees! Craig Groeschel, senior pastoor van Life.Church, het 'n paar inspirerend...

More

Ons wil graag Pastoor Craig Groeschel en Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus http://craiggroeschel.com/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid