Leesplan inligting

Woorde waarvolgens om te leef — Craig GroeschelVoorbeeld

Words To Live By With Craig Groeschel

DAG 1 VAN 3

Voornemens wat staande bly



Het jy al ooit Nuwejaarsvoornemens of voornemens vir ‘n verjaarsdag, herdenking, nuwe finansiële jaar of selfs na ‘n ontstellende mediese uitslag gemaak wat gou weer vergete is? Dis dan wanneer negatiewe gedagtes soos: “Ek kan nie so aangaan nie” en “Ek maak nooit klaar nie” jou nuwe voorneme in die wiele ry. Uiteindelik, as jy weer sien, is jy terug waar jy begin het met jou goeie voornemens, sonder enige resultate. Ons almal het dit al oorgekom.



Ons het hierdie leesplan geskep met die doel om jou te help om met één eenvoudige dissipline te begin wat regtig werk. Teen die einde van hierdie drie-stap plan, sal jy nuwe woorde waarvolgens om te leef ontdek. In teenstelling met baie ander nuwe voornemens, sal hierdie daaglikse aanmoedigings jou gedagtes vernuwe op 'n manier wat sal staande bly.



In vandag se video sal Craig Groeschel jou die eerste stap leer hoe om kragtige en positiewe wyshede te ontdek om negatiewe gedagtes te kan oorkom.



Stap een:



Kyk na vandag se video .


Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Words To Live By With Craig Groeschel

Jou gedagtes kan jou verhinder om die regte perspektief te sien, jou terneergedruk maak en jou leuens laat glo. Jou gedagtes kan ook opbouend wees! Craig Groeschel, senior pastoor van Life.Church, het 'n paar inspirerend...

More

Ons wil graag Pastoor Craig Groeschel en Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus http://craiggroeschel.com/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid