Leesplan inligting

Aande Met Die Heilige GeesVoorbeeld

Evenings With The Holy Spirit

DAG 3 VAN 7

Gees of Vlees?



Jy moet 'n oordeelkundige gees hê om geeste te kan onderskei. Afleidings, veronderstellings, vermoedens of om enige ander raaiskoot te waag, kan gevaarlik wees. Baie kere is wat jy dink, bloot as gevolg van die vlees.



Wees versigtig om nie in die geestelike sfeer jou balans te verloor nie. Die vlees is in vyandskap met God. Ek is in 'n stryd met die vlees gewikkel. Dikwels is dit waarvoor jy te staan kom nie 'n gees nie, maar iemand se vleeslike aard wat teen jou in opstand kom. Die persoon se optrede mag moontlik deur 'n gees gemotiveer wees. Vra die Here daaroor.



Ek wil nie in die gees 'n raaispeletjie speel nie, daarom moet U my asseblief wys wat U wil hê ek moet sien. Help my om in harmonie met die Woord van God te bly sodat ek nie vir misleiding oop is nie. Verbeter my vermoë om die geeste te onderskei.


Dag 2Dag 4

Aangaande hierdie leesplan

Evenings With The Holy Spirit

Beëindig jou dag deur in jou gebedslewe te groei, 'n dieper begrip van die aard van God te kry en om 'n intiemer verhouding met die Heilige Gees te ontwikkel. Hierdie leesplan is gebaseer op die boek "Evenings with the H...

More

Ons wil graag Jennifer LeClaire and Charisma House bedank wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek asb: http://bit.ly/eveningskindle

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid