Leesplan inligting

Die God Wat HerstelVoorbeeld

Die God Wat Herstel

DAG 8 VAN 29




Oordenkingsvrae:

1. Alhoewel God belowe het om sy volk vir hulle sonde te oordeel, het Hy 'n blik gegee op die toekomstige heerlikheid van Jerusalem. Wat openbaar dit van sy karakter? Wat beteken dit vir ons, in ons wagtyd?

2. Hoe bid jy vandag vir vrede, voorspoed en veiligheid vir God se mense? Hoe bid jy vir jou plaaslike geloofsgemeenskap? Hoe bid jy vir die wêreldwye geloofsgemeenskap?

3. Watter dinge vier jou kultuur met Kersfees? Stem hierdie dinge ooreen met wat die Skrif leer?

4. Waarna smag jy in hierdie lewenstydperk? Hoe moedig Advent jou aan om jou hart op God se beloftes te herfokus?

5. Hoe kan jy vandag leef om vir Christus se wederkoms voor te berei? Hoe sal jy in hierdie tydperk grense of riglyne stel om die besige wêreld en dringendheid daarvan vir die vrede van Christus te verruil?

Dag 7Dag 9

Aangaande hierdie leesplan

Die God Wat Herstel

Met Kersfees vier ons Christus se eerste koms, terwyl ons wag en uitsien na sy wederkoms. Ons dink aan die gebrokenheid van ons wêreld en hoe Hy herstel en heelheid gaan bring wanneer Hy kom. Ons loof Christus met vreugd...

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.lovegodgreatly.com/Afrikaans

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid