Leesplan inligting

Die God Wat HerstelVoorbeeld

Die God Wat Herstel

DAG 29 VAN 29




Oordenkingsvrae:

1.Hoe roep God hierdie week jou hart na Hom toe? Wat doen Hy in jou lewe wat sy groot barmhartigheid en liefde sowel as sy heiligheid vertoon?

2.Waarvoor loof jy God vandag? Prys Hom vir sy karakter en heiligheid sowel as sy dade van getrouheid in jou lewe.

3.Wat is die houding van jou hart as jy Kersdag nader? Hoe kan jy tot Jesus nader terwyl jy voorberei om sy geboorte te vier?

4.Hoe het God in die verlede aan jou guns bewys? Hoe het God aan jou guns bewys in jou huidige seisoen?

5.Watter groot dinge het God vir jou gedoen? Hoe sal jy, soos Maria, sy goedheid aan toekomstige geslagte verkondig?

Dag 28

Aangaande hierdie leesplan

Die God Wat Herstel

Met Kersfees vier ons Christus se eerste koms, terwyl ons wag en uitsien na sy wederkoms. Ons dink aan die gebrokenheid van ons wêreld en hoe Hy herstel en heelheid gaan bring wanneer Hy kom. Ons loof Christus met vreugd...

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.lovegodgreatly.com/Afrikaans

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid