Leesplan inligting

Die 10-dag Gebedsleesplan vir PaartjiesVoorbeeld

The 10 Day Prayer Challenge for Couples

DAG 6 VAN 10

“Here, help ons albei om die dinge raak te sien wat gedoen moet word in en om die huis en gee ons die krag om daardie dinge te doen en mekaar se laste te dra. Help ons om mekaar te dien soos wat ons U sou dien.” — Galasiërs 6:2.


Dag 5Dag 7

Aangaande hierdie leesplan

The 10 Day Prayer Challenge for Couples

Paartjies wat saam bid, groei saam — geestelik, emosioneel en liggaamlik. Wat meer is, hulle groei nader aan die Een wat hul huwelik wil seën en sterker maak.

Ons bedank graag vir Focus On The Family vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.focusonthefamily.com/marriage/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid