Leesplan inligting

Die 10-dag Gebedsleesplan vir PaartjiesVoorbeeld

The 10 Day Prayer Challenge for Couples

DAG 4 VAN 10

“Here, herinner ons daaraan dat ons tyd moet afstaan om die lewe saam te geniet. Gee aan ons liefde, vreugde, lag en tyd saam sodat ons die wonderlike gawe van saamwees kan geniet.” — Prediker 9:9.


Dag 3Dag 5

Aangaande hierdie leesplan

The 10 Day Prayer Challenge for Couples

Paartjies wat saam bid, groei saam — geestelik, emosioneel en liggaamlik. Wat meer is, hulle groei nader aan die Een wat hul huwelik wil seën en sterker maak.

Ons bedank graag vir Focus On The Family vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.focusonthefamily.com/marriage/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid