Leesplan inligting

Die 10-dag Gebedsleesplan vir PaartjiesVoorbeeld

The 10 Day Prayer Challenge for Couples

DAG 1 VAN 10

Dankie dat julle by die 10-dag Gebedsleesplan vir paartjies aangesluit het! Ons voel geëerd dat julle by ons aansluit! Ons bid dat jul huwelik versterking en bemoediging sal ondergaan terwyl julle hierdie reis onderneem!


Vandag se Gebed: "Here, dit is maklik om te stry en te baklei. Help ons om deur daardie verskille te werk met nederigheid, sagmoedigheid en geduld." — Efesiërs 4:29.


Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

The 10 Day Prayer Challenge for Couples

Paartjies wat saam bid, groei saam — geestelik, emosioneel en liggaamlik. Wat meer is, hulle groei nader aan die Een wat hul huwelik wil seën en sterker maak.

Ons bedank graag vir Focus On The Family vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.focusonthefamily.com/marriage/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid