Leesplan inligting

Wen die Oorlog teen BekommernisVoorbeeld

Winning the War on Worry

DAG 5 VAN 7

Die Krag van Volmaakte Liefde

"... dat Christus deur die geloof in julle harte sal woon en dat julle in die liefde gewortel en gegrondves sal wees. Mag julle in staat wees om saam met al die gelowiges te begryp hoe wyd en ver en hoog en diep die liefde van Christus strek" Efesiërs 3:17-18.


Die teenmiddel vir bekommernis is nie beheer nie. Dis geloof wat in liefde gewortel is. Wanneer ons God in ons bekommernis innooi, begin ons besef dat Hy, meer as enige oplossing, vir ons 'n Verlosser wil gee. Hy wil ons in 'n intieme, persoonlike verhouding met sy Seun nooi. Hoekom? Want God weet wat ons werklik nodig het. Hoe kan jy jou verhouding met Christus benut deur jou bekommernis oor te gee? Na watter oplossings dink jy lei Hy jou?


Dag 4Dag 6

Aangaande hierdie leesplan

Winning the War on Worry

Hierdie sewe-dag leesplan is gebaseer op Louie Giglio se boek, "Winning the War on Worry: Cultivate a Peaceful Heart and a Confident Mind". God is groter as vrees en alle verwante emosies — depressie, angs, paniek en bek...

More

Ons wil graag vir HarperCollins/Zondervan/Thomas Nelson bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://louiegiglio.com/book/winning-the-war-on-worry/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid