Leesplan inligting

Wen die Oorlog teen BekommernisVoorbeeld

Winning the War on Worry

DAG 2 VAN 7

Anatomie van Bekommernis

"Dink aan wat vroeër gebeur het, lank gelede; Ek is God daar is geen ander nie; Ek is God daar is niemand soos Ek nie. Ek kondig vantevore aan wat later sal kom, lank tevore al wat nog nie gebeur het nie. Ek sê wat Ek besluit het en dit gebeur, wat Ek wil, doen Ek" Jesaja 46:9-10.


Bekommernis begin altyd met 'n onskadelike saadjie wat in ons gedagtes geplant word. As ons dit nie dadelik in die kiem smoor nie, kan daardie aanvanklike saadjie verander in 'n kragtige negatiewe gedagte, en bekommernis kan in ons harte wortel skiet. Die kern van bekommernis is ons behoefte om in beheer te wees. Doen afstand van daardie behoefte. Vertrou dat God se hart vir jou goed is. Glo dat dit beter is wanneer God in beheer is. Waar het jy beheer in jou bekommernisse nodig? Watter waarheid kan jy uit vandag se vers neem om jou te help om beheer aan God oor te gee?


Dag 1Dag 3

Aangaande hierdie leesplan

Winning the War on Worry

Hierdie sewe-dag leesplan is gebaseer op Louie Giglio se boek, "Winning the War on Worry: Cultivate a Peaceful Heart and a Confident Mind". God is groter as vrees en alle verwante emosies — depressie, angs, paniek en bek...

More

Ons wil graag vir HarperCollins/Zondervan/Thomas Nelson bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://louiegiglio.com/book/winning-the-war-on-worry/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid