Leesplan inligting

Kies God, Nie Die Wêreld NieVoorbeeld

Kies God, Nie Die Wêreld Nie

DAG 8 VAN 43




Oordenkingsvrae:

1. Waarom is ons geloof vir God belangrik? Waarom is gehoorsaamheid aan God se gebooie belangrik? Hoe is hierdie twee verwant aan mekaar?

2. Wat beteken dit om die dinge van God te kies? Kan jy die dinge van God én die dinge van die wêreld kies? Hoekom of hoekom nie?

3. Glo jy dat God vir jou sal voorsien sonder jou hulp? Op watter maniere maak jy staat op jou eie krag of slimheid in plaas daarvan om op God te vertrou?

4. Hoe reageer jy wanneer God in jou lewe ingryp? Word jy gelei tot aanbidding soos Jakob, of is jy geneig om sy werk as blote toeval te verduidelik?

5. Het jy al tye beleef toe God jou duidelik gedissiplineer het? Beskou jy God se dissipline as 'n seën?

Dag 7Dag 9

Aangaande hierdie leesplan

Kies God, Nie Die Wêreld Nie

"Kies God, Nie Die Wêreld Nie" bestudeer die lewens van twee mans, Jakob en Josef, hul gesinne en die keuses waarvoor hulle te staan gekom het. Jakob en Josef het albei ‘n spesifieke belofte van God ontvang, maar hulle h...

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://lovegodgreatly.com/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid