Leesplan inligting

Hoop vir VandagVoorbeeld

Hoop vir Vandag

DAG 9 VAN 10

Moenie moedeloos wees nie 


Niemand van ons het elke dag ewe veel moed nie. Soms is ons omstandighede so hopeloos dat ons met die beste wil in die wêreld dit nie kan regkry om op God te bly hoop nie. 


Voel jy vandag asof jou knieë wil knak? As jy vir God ken, hoef jy nooit moedeloos te wees nie. Hy kan jou uit elke moeilikheid red en vir jou elke dag nuwe moed en krag gee. Wees dus sterk, moenie bang wees nie, jou God is hier!


Hou moed en wees dapper! (DEUTERONOMIUM 31:6)

Dag 8Dag 10

Aangaande hierdie leesplan

Hoop vir Vandag

Ons almal kort soms ’n ekstra skoot hoop vir ’n harde dag, moeilike situasies of konstante uitdagings wat jou wil-wil onderkry. Hierdie 10 kort, verkwikkende oordenkings sal jou help om te onthou hoe kosbaar God se hoop ...

More

Ons wil graag Christian Art Publishers bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief:  http://www.cumbooks.co.za

 

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid