Leesplan inligting

Hoop vir VandagVoorbeeld

Hoop vir Vandag

DAG 6 VAN 10

Bly hoop 


Abraham weet dat God se belofte van ’n nageslag nie meer vervul kan word nie. Nie hy óf sy vrou kan meer kinders hê nie. Tog weier hy om hoop op te gee en bly hy glo dat God se belofte waar sal word, wat dan ook gebeur. 


As jy soos Abraham kan bly hoop, ook al lyk dit vir jou of daar geen hoop meer is nie, sal jy soos hy die vrug van jou geloof pluk op die tyd wat God bepaal het.


Hoop word gebore daar waar ’n mens bo jou eie wanhoop uitstyg deur betrokke te raak by die vreugde en pyn van an­der. (JÜRGEN MOLTMANN)

Dag 5Dag 7

Aangaande hierdie leesplan

Hoop vir Vandag

Ons almal kort soms ’n ekstra skoot hoop vir ’n harde dag, moeilike situasies of konstante uitdagings wat jou wil-wil onderkry. Hierdie 10 kort, verkwikkende oordenkings sal jou help om te onthou hoe kosbaar God se hoop ...

More

Ons wil graag Christian Art Publishers bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief:  http://www.cumbooks.co.za

 

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid