Leesplan inligting

Hoop vir VandagVoorbeeld

Hoop vir Vandag

DAG 10 VAN 10

Boodskap van hoop 


As mense ons uitvra oor die dinge wat God aan sy kinders beloof en waarna ons so reikhalsend uitsien, be­hoort ons altyd gereed te wees om hulle te antwoord en vir hulle daarvan te vertel, skryf Petrus. 


Ook jy moet bereid wees om met ander mense te praat oor die hoop wat in jou lewe. Elke Christen is ’n draer van God se hoop; op jou rus dus die verantwoor­delikheid om die boodskap van hierdie hoop uit te dra.


Om te hoop al sien jy nie, is om te werk aan en te loop op hierdie pad van die Here, om te weier om in doodloopstrate vas te val, te weier om uit te sak in die wedloop van die ge­loof; is om te volhard soos een wat die onsienlike God sien. (JOHAN CILLIERS)


Hierdie oordenkings is saamgestel uit HOOP VIR VANDAG deur Nina Smit © Christelike Uitgewersmaatskappy.

Dag 9

Aangaande hierdie leesplan

Hoop vir Vandag

Ons almal kort soms ’n ekstra skoot hoop vir ’n harde dag, moeilike situasies of konstante uitdagings wat jou wil-wil onderkry. Hierdie 10 kort, verkwikkende oordenkings sal jou help om te onthou hoe kosbaar God se hoop ...

More

Ons wil graag Christian Art Publishers bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief:  http://www.cumbooks.co.za

 

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid