Leesplan inligting

Wees Dankbaar in Alles: 'n 5-dag Danksegging LeesplanVoorbeeld

Give Thanks in Everything: A 5-Day Thanksgiving Devotional

DAG 5 VAN 5

Die mense in die tyd van die psalmdigter is beveel om sy poorte binne te gaan met dankliedere en in sy tempel met lofsange. Alhoewel ons nie vandag na 'n tempel gaan nie, word ons eweneens beveel om in sy teenwoordigheid in te gaan. Wat is die wagwoord vir toegang? Danksegging en lofsange. Dit maak nie saak wat jou omstandighede is nie, dank Hom en seën sy Naam, want daar is altyd 'n rede om God te dank. En as jy dit doen, sal jy vernuwe word.


Dag 4

Aangaande hierdie leesplan

Give Thanks in Everything: A 5-Day Thanksgiving Devotional

Geniet die Woord van God deur die lens van dankbaarheid. Die oordenkings in hierdie 5-dag leesplan spruit almal uit kommentaar deur Dr. Tony Evans wat in die CSB Tony Evans Bible Commentary gevind word.

Ons wil graag LifeWay Christian Resources (Holman Bibles) bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://csbible.com/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid