Leesplan inligting

Wees Dankbaar in Alles: 'n 5-dag Danksegging LeesplanVoorbeeld

Give Thanks in Everything: A 5-Day Thanksgiving Devotional

DAG 3 VAN 5

Gebed kan dikwels frustrerend voel — soos wanneer jy na 'n koeldrankmasjien gaan, jou geld insit, die knoppie druk, en niks kom uit nie. Deur egter op hierdie manier daaraan te dink, veroorsaak dat ons mis hoe gebed werk. God wil hê dat ons versoeke “met danksegging” moet rig. Natuurlik, is dankbaarheid nie bo aan jou prioriteitslys wanneer jy 'n probleem het en dit gaan nie weg nie. Maar Paulus sê vir ons om dankbaar te wees, nie vir die probleem self nie, maar vir die God vir wie ons in ons spesifieke probleem innooi. Dankbaarheid is 'n demonstrasie van geloof in God se goedheid en voorsiening ten spyte van wat ons sien. 


Dag 2Dag 4

Aangaande hierdie leesplan

Give Thanks in Everything: A 5-Day Thanksgiving Devotional

Geniet die Woord van God deur die lens van dankbaarheid. Die oordenkings in hierdie 5-dag leesplan spruit almal uit kommentaar deur Dr. Tony Evans wat in die CSB Tony Evans Bible Commentary gevind word.

Ons wil graag LifeWay Christian Resources (Holman Bibles) bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://csbible.com/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid