Leesplan inligting

Wees Dankbaar in Alles: 'n 5-dag Danksegging LeesplanVoorbeeld

Give Thanks in Everything: A 5-Day Thanksgiving Devotional

DAG 1 VAN 5

Hier is Paulus weer die prediker. Al blyk dit asof hy die einde van sy preek nader, het hy nog baie meer om te sê. Hy peper die Tessalonisense met 'n kort opdrag, en vertrou dat die Heilige Gees vleis op daardie bene sal sit en hulle sal help om die opdragte meer spesiaal toe te pas. "Wees altyd bly, bid gedurig, Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag. Moenie die werking van die Heilige Gees teenstaan nie. Moenie profesieë geringskat nie, maar toets dit alles, behou wat goed is, en bly weg van alles wat sleg is." Die opdragte is eenvoudig, maar om dit te volg, beslis nie! Die enigste manier waarop ons voortdurend dankbaar en verheug kan wees, is deur te weet dat God besig is om iets in ons lewens uit te werk.


Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Give Thanks in Everything: A 5-Day Thanksgiving Devotional

Geniet die Woord van God deur die lens van dankbaarheid. Die oordenkings in hierdie 5-dag leesplan spruit almal uit kommentaar deur Dr. Tony Evans wat in die CSB Tony Evans Bible Commentary gevind word.

Ons wil graag LifeWay Christian Resources (Holman Bibles) bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://csbible.com/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid