Leesplan inligting

Tel die dae af tot by KersfeesVoorbeeld

Countdown to Christmas

DAG 2 VAN 29

Blaai deur foto's van jou kinders toe hulle jonger was, en vra of hulle die storie agter elke foto kan onthou. Vra hulle dan of hulle die eerste keer kan onthou dat hulle ongehoorsaam was aan ma of pa. Wie het hulle geleer om ongehoorsaam te wees?



Die Bybel leer ons dat sonde vanaf Adam en Eva na alle mense oorgedra is. Sonde het deel van ons gevalle natuur geword. Vertel jou kinders dat dit nie vir God 'n verrassing was toe Adam en Eva gesondig het nie; tóé reeds, het Hy beplan om die wêreld te red.



Vir nog meer, besoek http://www.thrivingfamily.com/advent
Dag 1Dag 3

Aangaande hierdie leesplan

Countdown to Christmas

Welkom by die Thriving Family se 28-dag Advent Aktiwiteitskalender! Moenie die geleentheid misloop om die ware betekenis van Kersfees te verken en as 'n gesin nader aan mekaar te kom nie! Hierdie ouer-kind aktiwiteite is...

More

We would like to thank Focus on the Family and thrivingfamily.com for providing this plan. For more information, please visit: www.thrivingfamily.com/advent

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid