Leesplan inligting

Tel die dae af tot by KersfeesVoorbeeld

Countdown to Christmas

DAG 1 VAN 29

Neem jou kinders na 'n donker kamer om Genesis 1:1-26 te lees. (Jy mag dalk 'n klein flitslig nodig hê.) Wanneer jy by vers 3 kom, skakel die ligte aan. Soos jy deur die oorblywende verse lees, sirkuleer items wat van God se skepping getuig — 'n plant se blaar, tydskriffoto's van visse en die natuurlewe. Jy kan die ouer kinders uitdaag om kort video's aanlyn te gaan soek. Prente van die planete en natuurlewe kan baie inspirerend wees. Verduidelik dat die Bybel sê dat ons God se krag kan sien en weet dat Hy werklik bestaan deur al die dinge wat Hy gemaak het.



Vir nog meer, besoek http://www.thrivingfamily.com/advent
Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Countdown to Christmas

Welkom by die Thriving Family se 28-dag Advent Aktiwiteitskalender! Moenie die geleentheid misloop om die ware betekenis van Kersfees te verken en as 'n gesin nader aan mekaar te kom nie! Hierdie ouer-kind aktiwiteite is...

More

We would like to thank Focus on the Family and thrivingfamily.com for providing this plan. For more information, please visit: www.thrivingfamily.com/advent

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid