Leesplan inligting

Tel die dae af tot by KersfeesVoorbeeld

Countdown to Christmas

DAG 29 VAN 29

Op Oukersaand, nadat die kinders gaan slaap het, plaas die Jesus-beeldjie uit jou Kerstoneel in 'n pragtig toegedraaide doos. Sit hierdie doos voor al die ander geskenke onder die boom. Laat jou kinders op Kersoggend hierdie geskenk eerste oopmaak. Dank God vir sy volmaakte geskenk— sy enigste Seun — terwyl jy die beeldjie in die krip neerlê. Bespreek die ongelooflike waarheid dat hierdie geskenk nie net vir 'n paar uitgesoekte gesinne is nie, maar vir elke gesin ter wêreld — verlede, hede en toekoms.



Vir nog meer: Vier die geboorte van Christus terwyl julle die wit kers aansteek en jul gunsteling kersliedere sing. Geseënde Kersfees!
Dag 28

Aangaande hierdie leesplan

Countdown to Christmas

Welkom by die Thriving Family se 28-dag Advent Aktiwiteitskalender! Moenie die geleentheid misloop om die ware betekenis van Kersfees te verken en as 'n gesin nader aan mekaar te kom nie! Hierdie ouer-kind aktiwiteite is...

More

We would like to thank Focus on the Family and thrivingfamily.com for providing this plan. For more information, please visit: www.thrivingfamily.com/advent

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid