Leesplan inligting

Maak Oop in Geval van Nood Voorbeeld

Open In Case Of Emergency

DAG 14 VAN 14


 


Van buite na binne


Meestal wanneer ek vroeg opstaan om 'n sonsopkoms af te neem, berou ek dadelik my besluit. Ek is moeg. Ek is buierig. Al wat ek wil doen, is om weer terug te klim in die bed en op te krul. Maar, wanneer ek afkom op 'n toneel soos hierdie naby Geelong, Australië … gee ek nie langer om of dit koud is of dat ek moeg is nie. Die resultaat van my aksies verander my denke.


Dit is wat die skrywer A.J. Jacobs bedoel het toe hy gesê het: "… 'n groot deel daarvan om geestelik te lewe beteken om jouself op te lig en dinge te doen. Daar is geen twyfel dat diep gedagtes jou gedrag kan verander nie. Dit is egter 'n tweerigting straat. Diep gedrag kan ook jou gedagtes verander. Dikwels begin ons gedaanteverwisseling uiterlik en werk na die innerlike toe."


Vandag kan jou geloof iets wees wat jy innerlik glo, of dit kan iets wees wat jy uiterlik doen. Wanneer jou geloof in God se belofte van redding in jou optrede reflekteer, sal die resultate mooier wees as enige sonsopkoms.


[Klik hier om by die BibleInPhotos gemeenskap aan te sluit en daaglikse oordenkings te ontvang]


Dag 13

Aangaande hierdie leesplan

Open In Case Of Emergency

Ons het elkeen al deur storms in ons lewe gegaan, of is nou in 'n lewensstorm, of sal nog in die nabye toekoms 'n lewensstorm ervaar. Hierdie 14-dag oordenking sal jou herinner dat Jesus in beheer is van elke storm. Omda...

More

Ons will graag vir Dave Adamson bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: Instagram.com/aussiedave

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid