Hoe Om Mense Lief Te Hê Van Wie Jy Verskil

Hoe Om Mense Lief Te Hê Van Wie Jy Verskil

5 Dae

Selfs met agt miljard mense in die wêreld, is daar niemand wat altyd, heeltemal, oor alles met jou sal saamstem nie. Ons uitkyk op sosiale ongeregtighede, politiek, huidige gebeure en godsdiens, is uniek vir elke individu. Al verskil ons van opinies, kan en behoort ons eenstemmigheid te bereik. In hierdie 5-dag leesplan sal jy leer hoe om mense lief te hê, te respekteer en empatie te betoon deur in vriendelikheid en met genade die waarheid te praat.

Hierdie oorspronklike Leesplan is geskep en verskaf deur YouVersion.
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid