Wat is God Besig om te Doen?

Wat is God Besig om te Doen?

5 Dae

Dit is soms baie moeilik om iets raak te sien waarvoor jy nie op soek is nie. Wanneer dit by ons geestelike lewens kom, is God altyd aan die werk, kommunikeer Hy gedurig of beweeg Hy in ons lewens. As ons nie aktief daarna soek nie, sal ons ongelukkig totaal en al mis wat Hy doen. Oor die volgende vyf dae sal ons die sleutels begin ontsluit om te sien wat God in ons midde doen.

Baie dankie aan "Church of the Highlands" wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek: http://ccv.church/students
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid