Leesplan inligting

21-Dae van Gebed vir Vriende Voorbeeld

21-Days of Praying for Friends

DAG 6 VAN 21

Gebedsgids



Matteus 11:28



"Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee."



Gebed:



Vader, hierdie wêreld het baie laste. Hulle druk ons neer, maak ons slawe en maak ons onrustig in ons menslike soektog na vrede en vreugde. Ek sien dat _______________________ altyd moeg en belas is deur so baie dinge. Ek bid dat U sy/haar pyn en lyding sal verlig en dat _______________________ eendag ware rus in U sal vind. Gee hom/haar die diep begrip van die nutteloosheid van die aardse strewe en laat hy/sy na U toe kom met ware berou en geloof. 


Dag 5Dag 7

Aangaande hierdie leesplan

21-Days of Praying for Friends

Dikwels is dit vir ons moeilik om die evangelie met vriende te deel. Ons word óf deur vrees oorweldig, óf weet nie wat om te deel nie. Ons het almal 'n sielelas nodig om ons verlore vriende vir Christus te bereik. Hierdi...

More

Ons wil graag New City Delhi bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek: http://www.newcitydelhi.com

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid