Leesplan inligting

21-Dae van Gebed vir Vriende Voorbeeld

21-Days of Praying for Friends

DAG 9 VAN 21

Gebedsgids



Romeine 6:17-18



"Maar ons dank God dat julle wat slawe van die sonde was, van harte gehoorsaam geword het aan die leer soos julle dit deur die oorlewering ontvang het. Ons dank God dat julle van die sonde vrygemaak is en slawe van God geword het wat sy wil doen."



Gebed:



Vader, net U kan ons vrymaak van die slawerny van sonde, oordeel en straf. Ons dank Jesus dat Hy sy lewe aan die kruis opgeoffer het, as 'n offer vir ons sonde. Ek bid dat _______________________ ook deur Christus en die kruis vrygemaak sal word. Ek bid dat hy/sy nie meer 'n slaaf van hierdie wêreld en sy/haar eie sondige vlees sal wees nie. Ek bid dat _______________________ eendag uit sy/haar hart gehoorsaam sal wees en U heelhartig as Here en Verlosser sal volg. 


Dag 8Dag 10

Aangaande hierdie leesplan

21-Days of Praying for Friends

Dikwels is dit vir ons moeilik om die evangelie met vriende te deel. Ons word óf deur vrees oorweldig, óf weet nie wat om te deel nie. Ons het almal 'n sielelas nodig om ons verlore vriende vir Christus te bereik. Hierdi...

More

Ons wil graag New City Delhi bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek: http://www.newcitydelhi.com

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid