Leesplan inligting

21-Dae van Gebed vir Vriende Voorbeeld

21-Days of Praying for Friends

DAG 2 VAN 21

Gebedsgids



Johannes 3:3



"Daarop sê Jesus vir hom: 'Dít verseker Ek jou: As iemand nie opnuut gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie.'" 



Gebed:



Vader, dankie dat U vir ons 'n manier gee om in u koninkryk in te gaan. Ek bid vir _______________________, dat hy/sy sal begryp wat dit beteken om wedergebore te word. Maak sy/haar hart en verstand ontvanklik vir die realiteit van sy/haar eie geestelike dood en verlorenheid. Mag _______________________ verstaan om wedergebore te word, beteken dat hy/sy in Jesus glo en wat Hy aan die kruis gedoen het. Ek bid dat hy/sy nie meer afhanklik sal wees van sy/haar eie geregtigheid en goeie werke nie, maar ten volle sal staatmaak op Jesus, as die een wat red. 


Dag 1Dag 3

Aangaande hierdie leesplan

21-Days of Praying for Friends

Dikwels is dit vir ons moeilik om die evangelie met vriende te deel. Ons word óf deur vrees oorweldig, óf weet nie wat om te deel nie. Ons het almal 'n sielelas nodig om ons verlore vriende vir Christus te bereik. Hierdi...

More

Ons wil graag New City Delhi bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek: http://www.newcitydelhi.com

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid