Leesplan inligting

Lukas: Geroep Om Jesus Te VolgVoorbeeld

Lukas: Geroep Om Jesus Te Volg

DAG 6 VAN 7

Lees Lukas 1:57-80. Watter gebeurtenis vind in hierdie teksgedeelte plaas? 


Gaan voort om alle verwysings na die hoofkarakters in hierdie hoofstuk by jou lyste wat jy reeds begin het by te voeg.


Indien jy tyd het, kan jy ’n oorsig van Lukas 1 doen en ’n lys saamstel van alles wat jy uit hierdie hoofstuk omtrent God die Vader en die Heilige Gees leer. Let veral op wat vers 67 tot 79 omtrent God leer.


Skryf die tema van Lukas 1 op dieselfde plek waar jy in Dag 1 die doel van die boek geskryf het. Die tema van ’n hoofstuk word vasgestel deur waar te neem op watter persoon of onderwerp die grootste gedeelte van die hoofstuk fokus. 


Toepassing: Hierdie week het jy kans gekry om waarhede te ontdek uit God se woord. Vra vir die Here in gebed vir kanse vandag om daardie waarhede met iemand te deel.

Dag 5Dag 7

Aangaande hierdie leesplan

Lukas: Geroep Om Jesus Te Volg

Jesus het dit duidelik gestel: As jy sy dissipel wil wees, moet jy jouself verloën, jou kruis opneem en Hom volg. As jy Jesus wil volg, moet jy weet wie dit is wat jy volg, wat sy aard is, wat Hy geglo het en hoe Hy in h...

More

Ons wil graag Precept Ministries SA bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://precept.org.za

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid