Leesplan inligting

Lukas: Geroep Om Jesus Te VolgVoorbeeld

Lukas: Geroep Om Jesus Te Volg

DAG 4 VAN 7

Lees Lukas 1:26-38. Stel dan ’n lys op in ‘n nuwe nota oor alles wat jy omtrent Maria en Jesus lees. Wat leer jy omtrent hul lewens?


(Die lys oor Jesus gaan veral belangrik wees, want dit is Hy wat ons later gaan roep om Hom te volg. Ons wil alles weet omtrent die Een wat ons moontlik gaan kies om Hom te volg.)


Hoe sou jy die gebeure in hierdie teksverse beskryf? Maak ‘n nota en skryf dit neer.


Toepassing: Wat het God vir jou gewys met jou lees van Maria en Jesus? Dink na aan hoe Maria hierdie goeie nuus ervaar het. Deel dit met Hom in gebed.

Dag 3Dag 5

Aangaande hierdie leesplan

Lukas: Geroep Om Jesus Te Volg

Jesus het dit duidelik gestel: As jy sy dissipel wil wees, moet jy jouself verloën, jou kruis opneem en Hom volg. As jy Jesus wil volg, moet jy weet wie dit is wat jy volg, wat sy aard is, wat Hy geglo het en hoe Hy in h...

More

Ons wil graag Precept Ministries SA bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://precept.org.za

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid