Leesplan inligting

Lukas: Geroep Om Jesus Te VolgVoorbeeld

Lukas: Geroep Om Jesus Te Volg

DAG 3 VAN 7

Lees Lukas 1:5-25. Stel dan ’n lys op in ‘n nota oor alles wat jy omtrent Sagaría en Elisabet lees. Wat leer jy omtrent hul lewens? 


Beskryf dan die gebeure wat in hierdie teksgedeelte plaasvind het in so min woorde as moontlik. 


Toepassing: Wat het vir jou uitgestaan vandag met jou lees van Sagaría en Elisabet? Wat het God vir jou gewys in sy woord. Deel dit met Hom in gebed. 

Dag 2Dag 4

Aangaande hierdie leesplan

Lukas: Geroep Om Jesus Te Volg

Jesus het dit duidelik gestel: As jy sy dissipel wil wees, moet jy jouself verloën, jou kruis opneem en Hom volg. As jy Jesus wil volg, moet jy weet wie dit is wat jy volg, wat sy aard is, wat Hy geglo het en hoe Hy in h...

More

Ons wil graag Precept Ministries SA bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://precept.org.za

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid