Leesplan inligting

Die 49-week UitdagingVoorbeeld

The 49-Week Challenge

DAG 2 VAN 341

Die doel van hierdie leesplan is om jou in jou verhouding met God te help groei. Jy sal ook verken hoe die Bybel een verhaal is wat na Jesus wys. Om die meeste nut uit hierdie studie te put, kan jy tyd afstaan om na te dink oor dit wat God aan jou wys.



Let in vandag se gedeeltes na die volgende op: die belofte om te vertrou, 'n opdrag om te gehoorsaam, 'n waarheid om jou eie te maak, 'n waarskuwing om op ag te slaan of om 'n bemoediging om in te rus?



Nadat jy dus vandag gelees het, kan jy hierdie vrae oorweeg:



Wat leer jy oor God, oor jouself, oor die wêreld?



Is daar een vers of gedagte wat vandag vir jou uitstaan? Praat met God daaroor.
Dag 1Dag 3

Aangaande hierdie leesplan

The 49-Week Challenge

Is jy gereed om jou verhouding met God na 'n volgende vlak te neem? Neem dan hierdie 49-week Uitdaging aan! Hierdie Bybelleesplan reis deur die hele Bybel met daaglikse leesstukke uit beide die Ou en Nuwe Testamente. Jy ...

More

Baie dankie Life.Church graag vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid