Leesplan inligting

Die 49-week UitdagingVoorbeeld

The 49-Week Challenge

Veels geluk! As jy die hele leesplan gevolg het, het jy deur die hele Bybel gelees! Wel gedaan. Het jy opgelet hoe die verskillende dele van die Bybel by mekaar inpas? Hoe? Wat het jy hierdie jaar geleer hoe jy na God en sy Woord moet luister? Deel dit met iemand om hulle aan te moedig om God en sy Woord beter te leer ken.


As jy na nog 'n jaarplan soek om aan te pak, kyk na die leesplan genaamd Die Hele Bybel in Minder as Een Jaar. Dis amper dieselfde as hierdie een, behalwe dat dit die Ou Testament chronologies volg, in plaas van die Nuwe Testament. As jy hierdie leesplan geniet het, maar een soek wat jy teen 'n stadiger pas kan lees, probeer die een genaamd Die Hele Bybel in minder as 2 jaar.


Dag 340

Aangaande hierdie leesplan

The 49-Week Challenge

Is jy gereed om jou verhouding met God na 'n volgende vlak te neem? Neem dan hierdie 49-week Uitdaging aan! Hierdie Bybelleesplan reis deur die hele Bybel met daaglikse leesstukke uit beide die Ou en Nuwe Testamente. Jy ...

More

Baie dankie Life.Church graag vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid