Leesplan inligting

Die 49-week UitdagingVoorbeeld

The 49-Week Challenge

DAG 1 VAN 341

Welkom by hierdie 49-week Uitdaging wat die hele Bybel dek! Een van die beste maniere om aan die gang te bly tot aan die einde, is om 'n vriend of twee te vra om dieselfde leesplan op dieselfde tyd saam met jou te doen. Wie kan jy nooi om by jou aan te sluit op hierdie reis? Julle kan saam lees deur die "Saam met Vriende"-opsie hier op die YouVersion Bybeltoep te kies, of julle kan afsonderlik lees en een maal per week met mekaar praat oor wat julle gelees het.



Terwyl jy gereedmaak om vandag te lees, vra vir God om iets aan jou te openbaar. Maak 'n aantekening van enige beloftes om te vertrou, opdragte om te gehoorsaam, waarhede om jou eie te maak, waarskuwings om op ag te slaan of enige bemoediging om in te rus. Jy kan notas in die Bybeltoep maak, of jy kan dit dalk oorweeg om 'n joernaal by jou te hou om jou gedagtes in neer te skryf. Nadat jy vandag se Skrifgedeelte gelees het, is daar twee vrae om oor na te dink:



Wat het jy van God, jouself of die wêreld geleer?



Is daar een vers of gedagte wat vandag vir jou uitstaan? Praat met God daaroor.
Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

The 49-Week Challenge

Is jy gereed om jou verhouding met God na 'n volgende vlak te neem? Neem dan hierdie 49-week Uitdaging aan! Hierdie Bybelleesplan reis deur die hele Bybel met daaglikse leesstukke uit beide die Ou en Nuwe Testamente. Jy ...

More

Baie dankie Life.Church graag vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid