Leesplan inligting

Die Belangrikste Besluit Van Jou Lewe!Voorbeeld

Die Belangrikste Besluit Van Jou Lewe!

DAG 6 VAN 6

 “'n Slotoorweging”

  As jy nog nooit vir Jesus in jou lewe genooi het nie, of as jy dit al gedoen het, maar nie meer vir Hom lewe nie, kan jy jouself VANDAG opnuut aan Hom toewy, deur 'n maklike gebed uit die opregtheid van jou hart te bid. Dit mag dalk so klink:  

  “Jesus, ek weet dat ek 'n sondaar is en dat net U my kan vrymaak van my sondestraf. Ek vra U om in my lewe te kom en my skoon te was van al my sonde. Help my om elke dag, in elke aspek van my lewe, vir U te lewe. Dankie dat U in my lewe inkom en my vry maak!”

  As jy die gebed opreg gebid het, en glo dat Jesus sal doen wat Hy gesê het Hy sal doen, het jy nou net redding ontvang en jou ewige bestemming verander om vir ewig by Hom te wees!

  As jy besluit het om Christus te volg, wil ons graag van jou hoor en vir jou nog oordenkings in die Bybel Toep gee om jou op jou nuwe reis te help. Klik op die skakel hier onder:

EK HET BESLUIT OM JESUS TE VOLG! 

 

Dag 5

Aangaande hierdie leesplan

Die Belangrikste Besluit Van Jou Lewe!

Meeste besluite in die lewe maak saak. Daar is egter net een wat die meeste saak maak. Begin hier as jy op soek is na 'n eenvoudige gids om hierdie merkwaardige besluit - God se gratis geskenk van redding - beter te vers...

More

Ons wil graag Twenty20 Faith, Inc. bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://www.twenty20faith.org/yvdev3

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid