Leesplan inligting

Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa DeoVoorbeeld

Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa Deo

DAG 3 VAN 28

Lukas 5:16 (NLV) "Maar Jesus het Hom gereeld in ’n verlate plek afgesonder om te bid."




Het jy ‘n gereelde tyd en plek om jouself aan gebed toe te wy?


Wat sou jy kon doen om meer aandag daaraan te gee?


Bid dat ons toegewyd sal wees ten opsigte van ‘n aktiewe gebedslewe. (Lukas 5:16)


Bid vir almal wat die reis meemaak in hierdie tyd van vas en gebed. (1 Tess. 5:11)



 

Dag 2Dag 4

Aangaande hierdie leesplan

Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa Deo

Toewyding aan die Here begin met die verstaan dat ons God heelhartig moet liefhê: met ons hele hart, siel, verstand en krag. Hoe lyk dit in my daaglikse lewe? Maak tyd en kry 'n stil plek - en kom saam met ons op hierd...

More

Ons wil graag Doxa Deo bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://www.doxadeo.org

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid