Leesplan inligting

Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa DeoVoorbeeld

Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa Deo

DAG 7 VAN 28

Acts 2:38 (MSG) "Peter said, “Change your life.  Turn to God and be baptized, each of you, in the name of Jesus Christ, so your sins are forgiven.  Receive the gift of the Holy Spirit.




Doop is ‘n teken dat ons met Christus identifiseer in Sy dood en Sy opstanding. (Rom. 6:4-6)


Is jy al gedoop? Het jy die geskenk van die Heilige Gees ontvang?


Bid vir vriende en familie wat nodig het om na God te draai. (Acts 2:28 MSG)


Bid dat mense sal reageer op die opdrag om hulle te laat doop (Markus 16:16) – as ‘n teken dat hulle identifiseer met Christus in Sy dood en Sy opstanding. (Rom. 6:3-4)

Dag 6Dag 8

Aangaande hierdie leesplan

Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa Deo

Toewyding aan die Here begin met die verstaan dat ons God heelhartig moet liefhê: met ons hele hart, siel, verstand en krag. Hoe lyk dit in my daaglikse lewe? Maak tyd en kry 'n stil plek - en kom saam met ons op hierd...

More

Ons wil graag Doxa Deo bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://www.doxadeo.org

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid