Leesplan inligting

Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa DeoVoorbeeld

Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa Deo

DAG 6 VAN 28

Acts 2:42  "And they devoted themselves to the apostles’ teaching and the fellowship, to the breaking of bread and the prayers."




Die Woord van God is die brood van die lewe. Wat is die uitdagings wat jy beleef wanneer jy tyd in die Woord deurbring? Hoe kan jy die uitdagings aanspreek?


Gemeenskap was ‘n belangrike deel van die lewens van die eerste kerk. Hoe belangrik moet dit vir ons wees?


Bid vir ons liefde onder mekaar; dat nuwe mense welkom sal voel en dat ons ons lewens teenoor mekaar sal oop maak.  (Handelinge 2:42, Matt. 5:16 MSG)


Bid vir eenheid tussen gelowiges in jou stad. (1 Kor. 1:10)

Dag 5Dag 7

Aangaande hierdie leesplan

Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa Deo

Toewyding aan die Here begin met die verstaan dat ons God heelhartig moet liefhê: met ons hele hart, siel, verstand en krag. Hoe lyk dit in my daaglikse lewe? Maak tyd en kry 'n stil plek - en kom saam met ons op hierd...

More

Ons wil graag Doxa Deo bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://www.doxadeo.org

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid