Leesplan inligting

SkinderVoorbeeld

Gossip

DAG 1 VAN 14

"Lank van tong wees. ‘n Mens se tong is nie ‘n been nie, maar tog kan dit gate inslaan. Die een van wie geskinder word, word dubbeld gepynig." Daar is so baie gesegdes wat die gevare beskryf van 'n roekelose tong en die dinge wat jy sê. Skinder is geen uitsondering nie. Skinder is een van daai dinge wat so maklik is om te regverdig veral as ons seergemaak is. Hier volg twee basiese beginsels oor skinder: Diegene wat by jou oor ander skinder sal ook van jou by ander gaan skinder en as jy nie deel uitmaak van die oplossing nie, behoort jy nie te praat nie. Is God regtig so besorgd oor skinder? Gee Hy werklik om oor wat ons sê? Kyk bietjie na God se Woord en leer hoe om jou woorde te gebruik!
Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Gossip

Die woorde wat ons spreek het ongelooflike krag, om te stig sowel as om af te breek. Skinder is veral toksies. So watter rol speel woorde in jou lewe - bring dit lewe of verwoes dit ander? Hierdie sewe-dae leesplan sal j...

More

Hierdie leesplan is deur Life.Church geskep.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid