Leesplan inligting

VriendskapVoorbeeld

Friendship

DAG 1 VAN 7

Baie min mense wil hulle lewe sonder vriende deurbring. Daar word beweer as jy vyf, ware goeie vriende gedurende jou lewe gemaak het, dan moet jy jouself as regtig geseënd beskou. Dink daaroor na. Hoeveel ware, goeie vriende het jy? Ek praat nie van kennisse nie. Ek praat van vriende wat alles van jou weet en jou steeds liefhet en die omgekeerde. Ware vriendskap is 'n gawe en moet so hanteer word. Wat as jy dus nie baie vriende het nie? Die Woord van God bied raad oor die tipe vriende wat jy behoort te hê en watter soort mens jy behoort te wees om goeie vriende te maak. Om 'n goeie vriend te hê is 'n baie goeie ding!
Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Friendship

Die Vader werk dikwels deur die mense wat ons in ons lewens het. Wie is dus jou vriende? Watter soort vriend is jy vir ander? Hierdie sewe dag leesplan sal aan jou die ware aard van vriendskappe toon en die seëninge wat ...

More

This plan was created by Life.Church.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid