Maak Wyse Keuses

Maak Wyse Keuses

4 Dae

Hierdie 4-dag leesplan vir die jeug verken wat die Skrif sê oor wysheid. Volg hierdie ontknoping van Nicole en haar broer Tate, wat op hulle eerste dag alleen by die huis, die slegte keuse maak om die bure se dogter, Kaylin, oor te nooi en sy verwoes die huis. Jy sal elke dag 'n Skrifgedeelte lees, na die verhaal kyk, en eerstehands 'n getuie wees van hoe belangrik dit is om wyse keuses te maak.

Ons wil graag vir Switch, 'n bediening van Life.Church, bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asb.: www.life.church
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid