Leesplan inligting

Dwelms en AlkoholVoorbeeld

Drugs and Alcohol

DAG 1 VAN 7

Dwelms en alkohol is steeds groot probleme in die hele wêreld. Alhoewel die Bybel nie veel sê oor kokaïne, heroïne of dagga nie, kan ons aanneem dat dwelms nie vir enigiemand 'n goeie keuse is nie. Die Bybel praat oor alkohol en is redelik duidelik daaroor. Kom ek sê die volgende net as 'n toevallige opmerking. As jy in 'n land woon wat 'n ouderdomsbeperking vir die gebruik van alkohol het, moet jy die wette van jou land gehoorsaam. Dus is enige gebruik van alkohol deur iemand wat onder die wettige ouderdom is, 'n verbreking van die wet. Dit is swart en wit. Wanneer dit 'n grys area word, is wanneer jy volwassenheid bereik en keuses oor alkohol moet maak. Lees die volgende Skrifgedeeltes. Luister na die Gees van God binne-in jou en besluit vandag hoe jy die wêreld van alkohol gaan hanteer.
Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Drugs and Alcohol

Dwelms en alkohol kan 'n groot versoeking vir enigiemand wees — omdat 'n persoon druk van vriende kan ondervind, of nuuskierig is, en omdat die persoon hopeloos voel. Hierdie 7-dag leesplan sal Skrifgedeeltes aan jou voo...

More

This plan was created by Life.Church.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid