Vriendskap

Vriendskap

7 Dae

Die Vader werk dikwels deur die mense wat ons in ons lewens het. Wie is dus jou vriende? Watter soort vriend is jy vir ander? Hierdie sewe dag leesplan sal aan jou die ware aard van vriendskappe toon en die seëninge wat God deur vriendskappe voorsien.

Hierdie leesplan is deur Life.Church geskep.
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid