1 Samuel 1:11

1 Samuel 1:11 AFR20

Sy het 'n gelofte afgelê en gesê: “HERE, Heerser oor alle magte, as U tog net die ellende van u slavin wil raaksien en aan my sal dink en u slavin nie sal vergeet nie, en as U aan u slavin 'n manlike nasaat sal gee, dan sal ek hom aan U, HERE, teruggee so lank hy leef. 'n Skeermes sal nooit oor sy kop gaan nie. ”

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid