SPREUKE 1:7-8

SPREUKE 1:7-8 NLV

Kennis begin met eerbied vir die HERE, net dwase verag wysheid en dissipline. My seun, luister na wat jou pa jou leer. Moenie wat jou ma vir jou sê in die wind slaan nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid