Wysheid

Wysheid

12 Dae

Die Bybel daag ons uit om wysheid bo alles te soek. In hierdie leesplan sal jy elke dag 'n paar verse ondersoek wat oor wysheid gaan — wat dit is, hoekom dit belangrik is en hoe om dit te ontwikkel.

Baie dankie aan "Immersion Digital", die vervaardigers van "Glo Bible", wat hierdie pasmaak leesplan met ons deel. Jy kan 'n soortgelyke leesplan en ander skep deur "Glo Bible" te gebruik. Besoek www.globible.com vir meer inligting
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid