1 SAMUEL 16:7

1 SAMUEL 16:7 NLV

Maar die HERE sê vir Samuel: “Moenie volgens voorkoms of grootte of liggaamsbou oordeel nie, want Ek het hom nie gekies nie. Die HERE neem nie besluite soos mense nie! Mense oordeel volgens uiterlike voorkoms, maar die HERE kyk na die binnekant.”

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid